Horison

…We are ROYALS

“But we are a chosen people, a royal priesthood, a holy nation, God’s special possession, that you may declare the praises of him who called you out of darkness into his wonderful light” 1 Peter 2:9

Horison is Waterkloof AGS se hoërskool- en studentegroep. Ons glo elke student is royal in God se oë, en is Sy kosbare besitting.

Is dit nie awesome om te weet God noem jou spesiaal, God noem jou koninklik, en God sien jou raak nie? Wat is ons reaksie wanneer iemand en veral God ons so spesiaal laat voel? Dis amper natuurlik om so persoon terug te prys. Hy wat jou uit die donker en lelik van die lewe uithaal en jou sit in ‘n plek waar jy kan sien, verstaan, leef, en net wees in die lig. Dis God se plan vir jou en elke tiener.

Ons kom elke Dinsdagdagaand (behalwe skoolvakansies) vanaf 18:30 by die kerkgebou in die Horisonsaal bymekaar. Ons maak 20:15 op die laatste klaar sodat ouers en kinders nie laat tuis kom nie.

Johan Jordaan – 076 780 4020Jana is tans ‘n Project Schools jeugwerker by Hoërskool Waterkloof en is ook deel van ons Horison leierskap.

Jana Louw – 083 777 4645