60+ VRIENDEKRING
Soos die naam aandui is hierdie bediening spesifiek vir almal 60 jaar en ouer. Hierdie groep word op verskillende maniere in die gemeente bedien:
- Algemene huisbesoek en ondersteuning
- Geestelike verryking
- Sosiale versorging
Vir enige navrae kontak gerus die kerkkantoor – 012 347 2081