Ontmoet die Span

Ons span se passie in die koninkryk van God is om te dien. Ons het ‘n diverse span wat elkeen unieke en spesiale gawes het.

Diensbaarheid is een van die belangrikste take om ‘n bedieningspan suksesvol te kan laat funksioneer.

Ontmoet die wonderlike span van Waterkloof AGS hieronder.

Johan Serfontein
Johan Serfontein
Hoofleraar
Marlo Stoltz
Marlo Stoltz
Medeleraar
Musiekbediening
Mannebediening
Chris De Wet
Chris De Wet
Deeltydse Leraar
Jana Louw
Jana Louw
Horison Tieners
Bemarking en Sosiale Media
Dienamies Vrouebediening
Antoinette Cronje
Antoinette Cronje
Clio Kinderkerk
Elzabé Meiring
Elzabé Meiring
Gemeente Sekretaresse
Elifas Nkosi
Elifas Nkosi
Tuinier

Laat ons dan nie moeg word om goed te doen nie, want as ons nie verslap nie, sal ons op die regte tyd die oes insamel.

Galasiërs 6:9

Kom Besoek Ons