Horison

“But you are a chosen race, a royal priesthood, a holy nation, a people for his own possession, that you may proclaim the excellencies of him who called you out of darkness into his marvelous light.” – 1 Peter 2:9

Horison is die tienerbediening van Waterkloof AGS. Ons glo daarin om ons tieners geestelik voor te berei en te bemagtig, nie net vir die toekoms nie, maar vir vandag.

Hier is maniere waarop jy betrokke kan raak:

Band

Ice Breakers

Kampe

Sosiale Media

Video Span

Indien jy meer wil weet van Horison is jy welkom om vir Johan Jordaan te kontak by 076 780 4020.