Kom Besoek Ons

Indien jy belangstel om een van ons dienste by te woon, is jy meer as welkom. Op Sondae het ons twee dienste om 08:00 en 9:30. Ons kinderkerk is tydens ons 09:30 diens. Ons kyk uit daarna om jou binnekort by ons gemeente te sien en saam jou ‘n koffie te drink.

Ons adres is:

277 Neptune Straat,

Erasmusrand

Pretoria, 0165

Waarmee kan ons help? *
Baie dankie vir jou navraag. Ons kom so gou moontlik terug na jou toe.
Iets het fout gegaan. Probeer asseblief weer later.

Adres

277 Neptunestraat

Erasmusrand

Pretoria, 0165

Dienste

Sondag 

08:00 & 9:30 Oggenddiens

09:30 Clio Kinderkerk

Kantoor

Maandag-Vrydag 08:30-12:30

012 347 2081/012 347 0946

kantoor@waterkloofags.co.za

Wil jy meer weet?

Indien jy meer wil weet of wil sien van ons gemeente is jy welkom om ons sosiale media netwerke te besoek. Ons Facebook en Instagram bevat al die dag-tot-dag nuus en gebeure van ons gemeente. Ons YouTube kanaal is ook waar jy meer kan sien van ons preke.

Vra, en vir julle sal gegee word; soek, en julle sal kry; klop en vir julle sal oopgemaak word.

Matteus 7:7

WORD DEEL