Ons mannebediening by Waterkloof AGS staan bekend as Men of Iron. Hierdie mannebediening kom elke maand bymekaar om saam sosiaal te verkeer en meer van mekaar en van die Here te leer. Men of Iron het ook verskillende doelwitte wat onder andere insluit om die betrokkenheid van mans in die gemeente te verhoog. Die mikpunt van hierdie bediening is om manne toe te rus met die nodige kennis om die rol wat God vir hom bedoel in te neem, sodat hy as priester van sy huis kan optree en sodat hy ook diensbaar teenoor die Here kan wees.
Hierdie bediening behels die volgende: