Ons span se passie in die koninkryk van God is om te dien. Ons het ‘n diverse span wat elkeen unieke en spesiale gawes het. Diensbaarheid is een van die belangrikste take om ‘n bedieningspan suksesvol te kan laat funksioneer.
Ontmoet die wonderlike span van Waterkloof AGS hieronder.
Johan Serfontein
Leier-Leraar
Jurie O'Connell
Mede-Leraar
Johan Jordaan
Horison/Amplify Bedieningsleier
Media
Marlo StoltzMusiek Bedieningsleier
Jana Louw
Horison/Clio Bedieningsassistent
Bemarking
Elzabé Meiring
Gemeente Sekretaresse
Antoinette Cronje
Clio Kinderkerk
Anette Serfontein
Administratiewe Bestuurder
Lorraine Mangwane
Skoonmaker
Elifas Nkosi
Tuinier
Laat ons dan nie moeg word om goed te doen nie, want as ons nie verslap nie, sal ons op die regte tyd die oes insamel.